| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
| « Jun | Mar » | |||||
| 1 | 2 | 3 | ||||
| 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
| 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
| 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
| 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 |
Posted on August 23rd, 2008 by Leon the Milkman.
Categories: Art, Cheese, Milk.
Hi, Dairy Fans
Hier is ‘n interessante storie van een van my kaaskursus studente:
Ons het in St Jean Pied de Port aan die Franse kant van die Pyrenees begin, die middel deel tussen Burgos en Leon uitgesny, so 520km gestap. Een BAIE nice legende daar oor kaas, as jy nie ken soek op. In die kerk self waar die apostel se graf is, versier met fantastiese beeldhouwerk, word teen een pilaar Jeremia, Jesaja, Moses en Daniel uitgebeeld, Daniel met hierdie salige smile op sy gesig, wat beweer was as gevolg was van die beeld van ‘n beeldskone jong kaalbors vrou aan die oorkantste pilaar. Die kerkleiers het toe besluit om die uitlokkende borste plat te maak en sy dra deesdae ‘n tabberd. Die boere het op ‘n protes van hulle eie besluit en vervaardig tot vandag ‘n kaas in die vorm van die offensiewe liggaamsdele. Hulle noem dit Tetilla (‘klein bors’, nie so klein soms, kan 1kg wees). Dis ‘n baie lekker sagterige kaas van koeimelk. Dis net so beroemd in die noorde soos die kaas wat in Arzúa (Queixo) gemaak word. Daniel is 2de van links, en die ronde kase is Queixo, die ander obvious.
Here is an interesting story told to me by one of my cheese course students:
While in Spain they followed in the footsteps of James, the Apostle. At his grave there are the statues of Jeremiah, Isaiah, Moses and Daniel. Daniel has this all-saying smile, supposedly from looking at the statue of a beautiful bare-breasted girl on the opposite side. The church-leaders of the time were enraged by this and did away with the breast and dressed the girl. The farmers were very upset about this and protested by making and selling cheese shaped like breasts, these are called tetilla, meaning “small-breasted” - although they can weigh up to 1kg. It is a very nice soft cheese from cow milk. It is just as famous in the north as the cheese(Queixo) made in Arzùa. In the pics Daniel is second from the left and the other not-booby-shaped cheese is Queixo.
Aaaah, the wonderful world of cheese
Cheers,
Leon the Milkman
0 comments.
Comments can contain some xhtml. Names and emails are required (emails aren't displayed), url's are optional.